Michael Redgrave

Michael Redgrave
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Scudamore Redgrave
Geboorte (1908-03-20)20 Maart 1908
Sterfte 21 Maart 1985 (op 77)
Nasionaliteit Engels
Kinders Vanessa Redgrave
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1933–82
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Redgrave (20 Maart 1908 – 21 Maart 1985) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lady Vanishes (1938), Mourning Becomes Electra (1947), The Browning Version (1951), en The Importance of Being Earnest (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy